KKNK

VIER 30 JAAR VOLUIT SAAM MET DIE KKNK!

Word ’n Vriend van die KKNK in 2026

READ MORE

As jy ’n liefde het vir die kunste, kultuur en die unieke gees van die Klein Karoo – is die Friends of the KKNK perfek vir jou. 

Geniet eksklusiewe voordele regdeur die jaar, waaronder eerste opsie vir besprekings, afslag op kaartjies en nou ook afslag by onder meer uitgesoekte besighede op Oudtshoorn. 

Die KKNK vier in 2026 die fees se 30ste verjaarsdag en ons nooi jou om ’n Vriend van die KKNK te word. Sodoende ondersteun jy nie net die kunste nie, maar geniet ook verskeie lekker voordele by ons jaarlikse projekte – die KKNK, Klein Karoo Klassique en Teksmark.

Word vandag ’n Vriend van die KKNK – en vier saam met ons 30 jaar van inspirasie, kreatiwiteit en samehorigheid!

Word só ’n Vriend van die KKNK:

Benefits include

KKNK

Klein Karoo Klassique

Membership form

Vriende van die KKNK: Aansluitingsvorm 2026

Pay your membership and donation to Kunste Onbeperk electronically at:

Account Name: Kunste Onbeperk
Bank: Absa
Account number: 916 380 7605
Branch code: 632005

Use your name and surname as reference.

Please send a proof of payment to Nicolette van der Merwe and contact her for any further information at 044 203 8600, via WhatsApp at 065 285 2337 or via email at info@kunste.org.za.

KKNK

Annual cost

Lidmaatskap is in die vorm van ’n donasie van ’n minimum van R600 en is geldig vir ’n tydperk van 12 maande (November 2025 tot Oktober 2026).

Pay your membership and donation to Kunste Onbeperk electronically.

Use your name and surname as reference.

Please send a proof of payment to Nicolette van der Merwe and contact her for any further information at 044 203 8600, via WhatsApp at 065 285 2337 or via email at info@kunste.org.za.

Kunste Onbeperk Banking Details

Account Name: Kunste Onbeperk
Bank: Absa
Account number: 916 380 7605
Branch code: 632005