KKNK Nuus

Die KKNK se Kanna-pryse word deur ’n onafhanklike paneel beoordeel en bekroon jaarliks uitnemendheid by dié fees in die Klein Karoo. ...
Oudtshoorn-kunstenaars het verlede naweek, onder leiding van bekroonde musiekregisseur Janine Neethling, met repetisies vir die KKNK se Voluit Openingskonsert afgeskop. ...
Bekroonde teaterproduksies, kunstenaars en regisseurs is volop op die program vir die 30ste KKNK op Oudtshoorn. ...
“Die KKNK, geborg deur Absa, oftewel die moederfees van Afrikaanse feeste, vier van 28 Maart tot 4 April 2026 ’n voluit ...
Teksmark, die KKNK se teksontwikkelingsprojek, vier op Donderdag 4 en Vrydag 5 September ’n dekade van unieke stories. ...
Vanjaar se Kanna-wenners van die KKNK, geborg deur Absa, is op Donderdag 15 Mei aangekondig. ...
Vanjaar het die KKNK se onafhanklike Kannapaneel al die ietse beleef, met meer as 100 produksies, waarvan meer as 50 in ...
Die 29ste KKNK, geborg deur Absa, het Sondag 6 April tot ’n einde gekom en verwagtinge oortref. ...
Christo van der Rheede is die nuwe voorsitter van Kunste Onbeperk se direksie. ...
Die bekroonde visuele kunstenaar en kurator Liza Grobler is die KKNK se nuwe kurator van visuele kuns. ...
Vyftien nuwe teks-idees vir teaterstukke is by die KKNK se tweede Teksmark Joburg te sien. ...
More than 100 new script ideas were received for this year’s ninth Teksmark, from which 15 were selected for Teksmark at The Baxter Theatre Centre in Cape Town.
Altesaam agt tekste uit die KKNK se Teksmark is in 2024 by ander feeste op die planke te sien. ...
Exceptional artistic contributions at this year’s KKNK, sponsored by Absa, were celebrated at the Kannas on Thursday 9 May.
Seasoned wordsmiths and budding playwrights can now submit their script ideas for this year’s Teksmark.