Hertzog-pryswenner Nicola Hanekom se jongste plekspesifieke drama is Donderdag 14 Mei met vier Kannas bekroon. ...
Die KKNK se Kanna-pryse word deur ’n onafhanklike paneel beoordeel en bekroon jaarliks uitnemendheid by dié fees in die Klein Karoo. ...
Exceptional artistic contributions at this year’s KKNK, sponsored by Absa, were celebrated at the Kannas on Thursday 9 May.