Klein Karoo Klassique om die draai
Die 13de Klein Karoo Klassique (moontlik gemaak deur die Rupert Musiekstigting) is om die draai en kaartjieverkope vir dié fees van klassieke musiek, kuns, boeke, kos en wyn vorder flink.