Bekroonde trefferkomedie binnekort by die baxter

Besprekings is nou oop vir een van die mees gevierde kontemporêre komedies, Yasmina Reza se ART, wat van 1 tot 12 September 2026 ’n beperkte speelvak by die Baxter Flipside het.