Teksmark Oudtshoorn bring 12 nuwe teksidees na Klein KarooDie KKNK se bekroonde Teksmark word binnekort vir die tweede keer op Oudtshoorn aangebied.