TEKSTMARKT, ’n unieke teksskryfprojek tussen Nederland en Suid-Afrika, wil skeppende skryfwerk aanmoedig met dié nuwe aanlyn program. ...
Die werk van tien visuele kunstenaars uit die Tuinroete maak deel uit van vanjaar se KKNK Virtuele Galery, ondersteun deur Absa. ...
Van die land se voorste dramaturge, akteurs en regisseurs neem deel aan Stemme, ’n sinergieprojek tussen LitNet, NATi, Suidoosterfees en KKNK. ...
Willem Anker en Jaco Bouwer se Samsa-masjien is “terug op die planke” en teaterliefhebbers kan nou eksklusief dié multi-bekroonde produksie as ...
Jy weet nou al van die KKNK se bekroonde Teksmark wat jaarliks in die Baxter-teater in Kaapstad gebeur, maar vanjaar kom ...
ReWOLusie se Hekel-saam-veldtog het afgeskop met die bekendstelling van die eerste twee hekelpatrone vir dié projek se vlagskip-kombers. ...
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se vlagskip-projek, Teksmark, wat ondersteun word deur die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi) en die Baxter-teatersentrum ...
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees salueer al die mense en instansies wat sedert die uitbreek van die Covid-19-pandemie met wilskrag en ...
Klassieke musiekliefhebbers het nog geleentheid tot 30 November 2020 om die vier konserte wat as deel van die Klassique Baroque-fees aanlyn ...
“Although the KKNK did not take place in its traditional format this year, the festival lives on in innovative ways and ...