’n Opwindende nuwe kinderteaterproduksie, Pietersielie en Roosmaryn vertel storiesI!, is vanjaar by die Suidoosterfees te sien – ’n uitstekende geleentheid vir ...
Oudtshoorn se gemeenskapsinisiatief ReWOLusie gaan van krag tot krag, met twee opwindende vertakkings wat vanjaar aan dié projek vlerke gee. Benewens ...
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se vlagskip-projek, Teksmark, wat ondersteun word deur die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi) en die Baxter-teatersentrum ...