KKNK Nuus

“Die 25ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) vier vanjaar die loopbane van drie legendes wat diep spore in Suid-Afrikaanse kunste getrap ...

“Op Oudtshoorn is dinge in rep en roer met finale voorbereidings vir die 25ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) wat eersdaags ...

Uitkampteater, die KKNK se bekroonde kortkuns-program, slaan vir die vierde jaar sy tentpenne in die hartjie van Oudtshoorn in by die ...
Dans is vanjaar weer te sien by KKNK te danke aan die internasionale Vlaamse dansgeselskap se produksie, Rule of Three. ...
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees en die Fugard-teater in samewerking met Eric Abraham, bring Athol Fugard se ikoniese toneelstuk, Statements After ...
Dié herverbeelding van Shakespeare se King Lear deur die Vlaamse skrywer Tom Lanoye is deur Antjie Krog vertaal. ...
Deel jou gunsteling foto’s en videos van die afgelope 24 jaar se #KKNK’s op #Facebook & #Instagram met die hutsmerke #KKNK ...