BEMARKINGS- EN KOMMUNIKASIEBESTUURDER Kunste Onbeperk is ’n nie-winsgewende organisasie wat jaarliks onder andere die Klein Karoo Nasionale Kunstefees; Klein Karoo Klassique; ...
’n Musikale reis deur die wêrelde van opera, tradisionele en kontemporêre kunsmusiek, asook melodieë uit musiekblyspele wag in September op musiekliefhebbers ...