Oudtshoorn se eerste Hemelruim Saterdag hier

Musiekliefhebbers wat hulself dié naweek op Oudtshoorn bevind, kan uitsien na die Klein Karoo se eerste woestyn-disko met Spoegwolf, Tasché en Noemwoord. Hemelruim word Saterdag 10 Oktober by die pragtige Surval Boutique Olive Estate aangebied.