Die derde Teksmark Joburg bied ’n platform waar sewe nuwe Suid-Afrikaanse stories aan belangstellendes in die teaterbedryf voorgelê word. ...
Veertien nuwe Suid-Afrikaanse stories met ’n fokus op kabaret, satire en komedie, is vanjaar as deel van Teksmark by die Baxter-teater ...
Alle Suid-Afrikaanse teksskrywers op soek na ’n geleentheid word uitgenooi om nuwe teksidees vir oorweging by vanjaar se Teksmark in te ...
Teksmark, die KKNK se teksontwikkelingsprojek, vier op Donderdag 4 en Vrydag 5 September ’n dekade van unieke stories. ...