Teksmark is ’n KKNK-projek, in samewerking met NATi (Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief) en die Baxter-teatersentrum ...
Kannas is in 13 kategorieë oorhandig, nadat die KKNK se 27 debuutproduksies van 1 tot 9 April deur die onafhanklike Kannapaneel ...
Rafiek Mammon, sameroeper van die Kannapaneel, sê vanjaar se besprekings was moeilik en uiteenlopend, met werke van hoogstaande en uitnemende gehalte ...
“Die KKNK het weer aan Oudtshoorn ’n broodnodige ekonomiese hupstoot gegee en dit was voorwaar ’n fees vir almal. KKNK is ...

RSG en die KKNK is sinoniem Die KKNK, die Karoo en RSG is sinoniem. RSG is van die beginjare deel van ...

KKNK ‘verhoog’ vir Wes-Kaapse talent en kreatiwiteit ...
Gehore gereed om terug te keer na teater, feeste ...
’n Viering van Afrikaans in al sy vorme en veelsydigheid ...
Só maak kunste ’n daadwerklike verskil ...