Terwyl die handelinge in Bul by tye oorgedramatiseerd voorkom, moet die waarde van wat uitgebeeld word, nie onderskat word nie. ...
Die geselskap, met Christiaan Olwagen wat die regie en vertaling onder hande geneem het, het ’n meesterstuk beet. ...
Daar is inderdaad baie om te ontgin uit ’n toneelstuk wat hom afspeel teen so ’n lekker, absurde agtergrond. ...
Die storievertel-metode in hierdie produksie is verfrissend eenvoudig, maar geensins maklik om suksesvol uit te voer nie. Schutte en Van der ...
Gaan kyk Mirre en aalwyn as jy vir 70 minute lank op die punt van jou sitplek gehou wil word, en ...
Die fragmentariese aanbod van hierdie toneelstuk kan ’n bietjie oorweldigend en holderstebolder voel, maar as jy dit assosiatief benader, ontsluit ’n ...
Dié skrywer en akteur verstaan die psige van die Afrikaner van binne en buite en speel op ’n baie slim wyse ...
Ané Koegelenberg en Christie van Niekerk trek hulle narskoene aan vir hierdie een! As die fees-blues begin inskop en jy het ...
Deur te oordeel hoe hard die gehoor vir die 80-minute-lange vertoning gelag het, blyk dit dat daar baie mense is wat ...
In hierdie stuk word ’n reeks temas aangeraak en laat die kyker twee keer dink oor kwessies soos problematiese skoonheidstandaarde, rassisme, ...