fbpx

KKNK en Mothership Studios bied unieke aanlyn musiekreeks aan

Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) en Mothership Studios bied vanaf Donderdag 30 Julie tot Donderdag 24 September ’n eksklusiewe musiekreeks aan wat musiekliefhebbers in die gemak en veiligheid van hulle huise kan geniet. Hierdie aanlyn reeks bevat optredes deur van ons land se voorste musikante en vermaaksterre, soos hulle nog nie sedert die nasionale inperking gesien is nie.


KKNK2020-kaartjies – Hoe nou gemaak?

Aan alle kaartjiekopers: dankie vir die ondersteuning van die kunste en KKNK2020!

Die kunstefees is gekanselleer en ongelukkig kan jy nie meer jou gunsteling-kunstenaars in die Klein Karoo op die verhoog sien nie. Maar KUNS leef voort. In allerhande innoverende vorms en gedaantes. En die KKNK maak reeds planne vir die toekoms.

Read More

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google