KKNK Nuus

“Handel se Messiah lê ons na aan die hart en ons is baie bly om hierdie werk met gehore in die ...
’n Baie unieke uitvoering van Handel se oratorium Messiah is in Desember op Oudtshoorn te sien.  ...
“Dit was hoogtyd vir ’n Teksmark in Johannesburg en dié eerste aanbieding van Teksmark Joburg was ’n reusesukses.” ...
Drie Kuns- en Kultuurtoekennings van die Wes-Kaapse Departement van Kultuursake en Sport is Dinsdagaand 26 September aan die KKNK oorhandig. ...
“Teksmark was ’n inspirerende geleentheid met opwindende teaterkonsepte en insiggewende gesprekke, wat ook uitgedaag het.” ...
Twintig skrywers het vanjaar die geleentheid om hul teks-idees tydens die agtste Teksmark by die Baxter-teater in Kaapstad aan voornemende beleggers ...
Kunstenaars en kreatiewe skeppers en denkers het nog een week om programvoorstelle vir die 28ste KKNK in te dien.  ...
Klassieke musiekliefhebbers kan gereedmaak vir ’n propvol program van klassieke musiek by die 14de Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn. ...
Teksmark is ’n KKNK-projek, in samewerking met NATi (Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief) en die Baxter-teatersentrum ...
Kannas is in 13 kategorieë oorhandig, nadat die KKNK se 27 debuutproduksies van 1 tot 9 April deur die onafhanklike Kannapaneel beoordeel is. ...