KKNK Nuus

“Teksmark was ’n inspirerende geleentheid met opwindende teaterkonsepte en insiggewende gesprekke, wat ook uitgedaag het.” ...
Twintig skrywers het vanjaar die geleentheid om hul teks-idees tydens die agtste Teksmark by die Baxter-teater in Kaapstad aan voornemende beleggers ...
Kunstenaars en kreatiewe skeppers en denkers het nog een week om programvoorstelle vir die 28ste KKNK in te dien. ...
Klassieke musiekliefhebbers kan gereedmaak vir ’n propvol program van klassieke musiek by die 14de Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn. ...
Teksmark is ’n KKNK-projek, in samewerking met NATi (Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief) en die Baxter-teatersentrum ...
Kannas is in 13 kategorieë oorhandig, nadat die KKNK se 27 debuutproduksies van 1 tot 9 April deur die onafhanklike Kannapaneel ...
Rafiek Mammon, sameroeper van die Kannapaneel, sê vanjaar se besprekings was moeilik en uiteenlopend, met werke van hoogstaande en uitnemende gehalte ...
“Die KKNK het weer aan Oudtshoorn ’n broodnodige ekonomiese hupstoot gegee en dit was voorwaar ’n fees vir almal. KKNK is ...
Die omskrywing van dié stuk lui: “Kort stories oor liefde, verlies, krokodille en katte”, en terwyl dit mag klink of sommige ...
Onder leiding van teaterlegende Marthinus Basson wys Dawid Minnaar (Dante du Pré), Bettie Kemp (Salomé), Rolanda Marais (Anna), Edwin van der ...
Met elke teaterstuk waarin ek Daniels teëkom, raak dit duideliker dat hy van die mees opwindende jong verhoogakteurs is om dop ...
Die Kaapse Moslems het reeds byna ’n eeu voor die eerste “Afrikaners” Afrikaans gehandhaaf, en dit is ’n belangrike feit om ...
Daar is ’n wye verskeidenheid kunsuitstallings om by hierdie jaar se fees te geniet, en hulle almal is van topgehalte. ...
Mirre en aalwyn is ’n ambisieuse projek wat getuig van Nicola Hanekom se visie en vaardigheid wat in ’n kategorie van ...
Terwyl die handelinge in Bul by tye oorgedramatiseerd voorkom, moet die waarde van wat uitgebeeld word, nie onderskat word nie. ...