Voluit feesprogram vir 30ste KKNK bekend

“Die KKNK, geborg deur Absa, oftewel die moederfees van Afrikaanse feeste, vier van 28 Maart tot 4 April 2026 ’n voluit 30ste mylpaaljaar op Oudtshoorn.”