KKNK

Programaansoekevorm

Die sluitingsdatum vir programaansoeke by KKNK 2027, wat van 23 tot 27 Maart op Oudtshoorn aangebied word, was 1 Augustus om middernag. Vir meer inligting, kontak die kantoor by info@kunste.org.za of 044 203 8600.