Welkom by

KKNK

Teksmark Joburg is ’n KKNK-projek, in samewerking met NATi, die Universiteit van Johannesburg en die ATKV

Teksmark Joburg 2024

KKNK
Speel video
KKNK
Speel video
KKNK
Speel video
KKNK
Speel video
KKNK
KKNK
KKNK
KKNK

RSVP hier onder vir jou en jou metgesel om Teksmark Joburg 2024 by te woon. 

RSVP vir Sessie 1

Donderdag 24 Oktober 10:00

RSVP vir Sessie 2

Donderdag 24 Oktober 14:00

RSVP vir Sessie 3

Vrydag 25 Oktober 10:00

RSVP vir Sessie 4

Vrydag 25 Oktober 14:00

Wat is Teksmark?

Die doel van dié projek is om nuwe Suid-Afrikaanse verhoogtekste te ontwikkel en aan skrywers ’n geleentheid te bied om hul idees en tekste vir moontlike verdere ontwikkeling aan belanghebbendes in die teaterbedryf bekend te stel.

Wie mag deelneem?

Alle skrywers (hetsy gevestig of opkomend) kan voorstelle indien.

Hoe werk Teksmark Joburg?

Voorstelle word oorweeg om as leesteater by die Teksmark Joburg aangebied te word. Verteenwoordigers van teaters en feeste, asook vervaardigers en ander moontlike beleggers word na die Teksmark Joburg genooi.

Tydens Teksmark Joburg kry skrywers die geleentheid om oor hul teksidees te gesels. Die mark is oop vir enige van die belanghebbendes om met skrywers te onderhandel oor moontlike belegging in, of verdere ontwikkeling van, hul tekste.

Omdat daar beperkte tydgleuwe beskikbaar is, kies ’n paneel ’n aantal tekste. Regisseurs en akteurs word in oorleg met die skrywer aangestel om die uittreksels op te voer.

Herleef Teksmark Joburg 2023

Kyk die volledige sessies hier onder

Vir meer inligting of navrae, kontak gerus vir Lizané Basson by lizane@kunste.org.za, skakel 044 203 8600 of stuur ’n WhatsApp na 065 285 2337.