Hierdie vyf word vanjaar deur KKNK vereer

’n Legendariese aktrise, ’n internasionaal-erkende skrywer, ’n jong stem wat ál harder praat, ’n man wat diep spore in die Klein Karoo getrap het en ’n kunstenaar met Suid-Afrika in sy bloed.