Vyftien nuwe teks-idees te sien by negende Teksmark

Meer as 100 nuwe teksvoorstelle is vir vanjaar se negende Teksmark ontvang, waarvan 15 vir Teksmark by die Baxter-teater in Kaapstad gekies is.