Aansoekvorm vir tydelike werk

KKNK 2027: Aansoekvorm vir tydelike werk

KKNK 2027: Aansoekvorm vir tydelike werk

Enigiemand tussen die ouderdom van 16 en 60 is welkom om vir tydelike werk by die KKNK in 2027 aansoek te doen. Slegs een aansoek per aansoeker word aanvaar.


Voltooi die vorm volledig, voor die sperdatum van Vrydag 22 Januarie 2027 om 16:00. Verpligte velde word aangedui.

Woonadres