Sy eerste lewenslig was in Upington, maar sy wortels lê in die suide van Namibië op die plaas Rooikam. Dawid Minnaar ...
Die lewe is vol verrassings en watter beter manier om dit vir kinders te wys as in die teater. ...
’n Fees binne ’n fees waar hoërskoolleerders bymekaarkom om die kunste te ervaar met dans, drama, musiek, werksessies en gesprekke wat ...
’n Formidabele akteur. Twee jong stemme. ’n Kunstenaar wat internasionaal naam gemaak het. ’n Radio-legende. ...
Teater- en musiekproduksies wat in 2022 op Oudtshoorn te sien was, sorg vanjaar vir meer as die helfte van die nominasies ...
Oudtshoorn trek in 2023 sy feesklere vir nege dae aan wanneer die 27ste KKNK, geborg deur Absa, van Saterdag 1 tot ...
Die KKNK se ReWOLusie span vanjaar vir die tweede keer kragte saam met die Oudtshoorn Rotariërs om ’n verskil in die ...
Tien tekste is na afloop van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se sewende Teksmark vir verdere ontwikkeling geïdentifiseer. ...
Die 27ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) word van 1 tot 9 April 2023 op Oudtshoorn aangebied en programvoorstelle vir dié ...
Die sewende Teksmark vind vanjaar van 24 tot 26 Augustus by die Baxterteater in Kaapstad plaas. ...