Coenie de Villiers en Deon Meyer het spesiaal vir die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) én Oudtshoorn ’n vroeë Kerskonsert saamgestel ...
’n Spesiale en eksklusiewe musiekreeks met Zolani Mahola, Jitsvinger en Native Young wag op musiekliefhebbers in die Virtuele Absa Kuierkamer, ’n ...
Absa loods vanjaar ’n virtuele weergawe van hulle immergewilde Absa Kuierkamer, as deel van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se ...

BEMARKINGS- EN KOMMUNIKASIEBESTUURDER Kunste Onbeperk is ’n nie-winsgewende organisasie wat jaarliks onder andere die Klein Karoo Nasionale Kunstefees; Klein Karoo Klassique; ...

Alle skrywers, hetsy gevestig of opkomend, het nou ’n geleentheid om hul teks-idees vir die sesde Teksmark in te dien. ...
’n Musikale reis deur die wêrelde van opera, tradisionele en kontemporêre kunsmusiek, asook melodieë uit musiekblyspele wag in September op musiekliefhebbers ...
Deel jou visie en droom oor hoe ’n kunstefees en spesifiek die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) in die toekoms lyk ...
Honderde hekelaars van regoor Suid-Afrika en selfs in die buiteland het die afgelope 13 weke komberse as deel van vanjaar se ...
“Alhoewel ons nie hierdie jaar die kunste in persoon kan geniet nie, is dit steeds vir Absa en die span by ...
Die Kaapstad Opera bring die pragtige, dog tragiese verhaal van G. Puccini se La bohème in September na Oudtshoorn, as deel ...