KKNK

Stalletjie-aansoekvorm

SLUITINGSDATUM:
Aanlyn aansoeke sluit op 28 Februarie 2026

ADMINFOOI BETAALBAAR:
R350.00

KUNSTE ONBEPERK
PROJEKTE

Absa
Rekeningnommer:
406 333 5414
Takkode:
632005

(Gebruik jou stalletjienaam
as verwysing)

KKNK 2026 stalletjie-aansoekvorm

Beskrywing van stalletjies


Algemene stalletjies is enige van die volgende: klerasie, bykomstighede, skoene, kuns, handgemaakte produkte, juweliersware ens.

Kos- en deli-stalletjies is enige van die volgende: voorbereide kos (wegneemetes) en/of vooraf voorbereide kos (lekkers, koekies, droëvrugte ens.) en/of ongeseëlde voedselprodukte (biltong, roomys ens.).

Aktiwiteit: Pretpark.