Première, ʼn opwindende teaterfees eie aan Stellenbosch, word vanjaar vir die eerste keer digitaal aangebied. ...
’n Gemeenskap van vroue van Oudtshoorn (Suid-Afrika) en Moston en Salford van Manchester in die Verenigde Koninkryk het vroeër vanjaar ’n ...
Na die reusesukses van verlede jaar se eerste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) Virtuele Galery, het dié galery op 29 Junie ...
Die finaliste in Dramaweb SA se aanlyn dramakompetisie sal tydens ’n regstreekse stroming hul harte uitspeel op Saterdag 3 Julie (Afrikaanse ...
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se Virtuele Kunsgalery, ondersteun deur ABSA, open op 29 Junie vir die tweede keer sy ...
Die Covid-19-pandemie het Suid-Afrika dalk nog beet, maar die KKNK vier onverpoosd fees in 2021, met ’n ryk spyskaart van vermaak ...
Dit is bederf uit die boonste rakke: ’n bekroonde toneelstuk wat jy in jou eie huis kan geniet! ...
’n Opwindende nuwe kinderteaterproduksie, Pietersielie en Roosmaryn vertel storiesI!, is vanjaar by die Suidoosterfees te sien – ’n uitstekende geleentheid vir ...
Oudtshoorn se gemeenskapsinisiatief ReWOLusie gaan van krag tot krag, met twee opwindende vertakkings wat vanjaar aan dié projek vlerke gee. Benewens ...
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) in samewerking met iKasi Creative Media en met die ondersteuning van die Departement van Kultuursake ...