KKNK Nuus

Die finaliste van vanjaar se KKNK Dramaweb SA-kompetisie is bekend. ...
Alle gevestigde en opkomende skrywers word genooi om hul idees en tekste vir die sewende Teksmark, van 22 tot 27 Augustus ...
Kunsliefhebbers vir wie besigtiging van die visuele kunsuitstallings nie beskore was tydens die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) van 2022 nie, ...
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se Kannapryse, wat erkenning aan produksies en individue vir uitnemende bydraes tot die fees gee, ...
Jongmense wat hul toneelspelvernuf wil slyp én heerlike pryse van meer as R50 000 in totaal wil wen, kan steeds inskryf ...
Die 26ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) is vanaf 29 Maart tot 3 April 2022 op Oudtshoorn aangebied. ...
Daar is te kies en te keur tydens vanjaar se KKNK, ondersteun deur Absa, met iets wat elkeen se beursie én ...
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK), ondersteun deur Absa, bars uit sy nate van opwinding oor vanjaar se feesprogram wat op ...
Suid-Afrika se jong akteurs wat hul talent wil slyp en landswyd teen hul eweknieë wil deelneem, kan binnekort vir die derde ...
Oudtshoorn skud ná ’n afwesigheid van twee jaar sy vere reg om feesgangers van 29 Maart tot 3 April 2022 by ...
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) bied ’n verskeidenheid gratis vermaak aan kultuurdiere regoor Suid-Afrika. ...
Oudtshoorn se mense, ’n reeks waarin Oudtshoorniete nie net hul talent ten toon stel nie, maar ook gesels oor dié besonderse ...
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) bied van 13 tot 19 Desember nóg ’n digitale eerste aan, met die skep van ...
Vier van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se vlagskip-dramas is in Desember 2021 en Januarie 2022 op VIA, DStv-kanaal 147, ...
’n Gespreksreeks gefokus op geestesgesondheid word as deel van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se eerste Virtuele Absa Kuierkamer aangebied. ...