Skip to content
Tuis
Projekte
ReWOLusie
Klassique
Teksmark
Karoo Kaarte
KKNK 2026
Feesprogram 2026
Feesmark 2026
Verblyf
Stalletjies
Tydelike werk by KKNK30
Vriende van die KKNK
Borge
KKNK 2027
KKNK Programaansoeke
Nuus
EN
Tuis
Projekte
ReWOLusie
Klassique
Teksmark
Karoo Kaarte
KKNK 2026
Feesprogram 2026
Feesmark 2026
Verblyf
Stalletjies
Tydelike werk by KKNK30
Vriende van die KKNK
Borge
KKNK 2027
KKNK Programaansoeke
Nuus
EN
KONTAK
ONS
KKNK Nuus
DramawebSA
Kannas
KKNK
Klassique
Media
Nuus
Oudtshoorn
Teksmark
Alle artikels
Nuus
Kaapstad Opera bring geliefde La bohème na Oudtshoorn
Die Kaapstad Opera bring die pragtige, dog tragiese verhaal van G. Puccini se La bohème in September na Oudtshoorn, as deel ...
Lees meer
Nuus
Première Teaterfees vanjaar digitaal op die planke
Première, ʼn opwindende teaterfees eie aan Stellenbosch, word vanjaar vir die eerste keer digitaal aangebied. ...
Lees meer
Nuus
Digbundel vloei uit SA en VK kulturele samewerking
’n Gemeenskap van vroue van Oudtshoorn (Suid-Afrika) en Moston en Salford van Manchester in die Verenigde Koninkryk het vroeër vanjaar ’n ...
Lees meer
KKNK
KKNK Virtuele Galery ‘n vertoonkas vir plaaslike kuns
Die werk van tien visuele kunstenaars uit die Tuinroete maak deel uit van vanjaar se KKNK Virtuele Galery, ondersteun deur Absa. ...
Lees meer
KKNK
Stemme: LitNet, Suidoosterfees, KKNK en NATi bring monoloë deur topteatermakers
Van die land se voorste dramaturge, akteurs en regisseurs neem deel aan Stemme, ’n sinergieprojek tussen LitNet, NATi, Suidoosterfees en KKNK. ...
Lees meer
DramawebSA
Wenners van tweede Dramaweb SA-toneelspelkompetisie bekend
Aan talent is daar in Suid-Afrika geen tekort nie, en die jong akteurs wat aan vanjaar se Dramaweb SA-toneelspelkompetisie deelgeneem het, ...
Lees meer
Media
Hannes van Wyk se eenmanvertoning “Terug op die Planke”
Teaterliefhebbers kan in Julie uitsien na ’n derde drama wat as deel van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se aanlyn ...
Lees meer
KKNK
Multi-bekroonde Samsa-masjien op film verewig
Willem Anker en Jaco Bouwer se Samsa-masjien is “terug op die planke” en teaterliefhebbers kan nou eksklusief dié multi-bekroonde produksie as ...
Lees meer
Media
,
Nuus
Tweede KKNK Virtuele Galery, ondersteun deur Absa, nou oop!
Na die reusesukses van verlede jaar se eerste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) Virtuele Galery, het dié galery op 29 Junie ...
Lees meer
Media
,
Nuus
Finaliste van aanlyn dramakompetisie bekend
Die finaliste in Dramaweb SA se aanlyn dramakompetisie sal tydens ’n regstreekse stroming hul harte uitspeel op Saterdag 3 Julie (Afrikaanse ...
Lees meer
Media
,
Nuus
Tweede KKNK Virtuele Galery, ondersteun deur Absa, open binnekort
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se Virtuele Kunsgalery, ondersteun deur ABSA, open op 29 Junie vir die tweede keer sy ...
Lees meer
Media
,
Nuus
KKNK 2021 – ‘n Fees van vermaak #Oraloor
Die Covid-19-pandemie het Suid-Afrika dalk nog beet, maar die KKNK vier onverpoosd fees in 2021, met ’n ryk spyskaart van vermaak ...
Lees meer
KKNK
KKNK se Teksmark vir die eerste keer in Oudtshoorn
Jy weet nou al van die KKNK se bekroonde Teksmark wat jaarliks in die Baxter-teater in Kaapstad gebeur, maar vanjaar kom ...
Lees meer
Media
,
Nuus
Ikoniese Die Naaimasjien nou verfilm en jy kan saam kyk
Dit is bederf uit die boonste rakke: ’n bekroonde toneelstuk wat jy in jou eie huis kan geniet! ...
Lees meer
KKNK
Merke. Gereed? Hekel! Oudtshoorn se ReWOLusie skop af
ReWOLusie se Hekel-saam-veldtog het afgeskop met die bekendstelling van die eerste twee hekelpatrone vir dié projek se vlagskip-kombers. ...
Lees meer
Laai nog artikels
Tuis
Projekte
ReWOLusie
Klassique
Teksmark
Karoo Kaarte
KKNK 2026
Feesprogram 2026
Feesmark 2026
Verblyf
Stalletjies
Tydelike werk by KKNK30
Vriende van die KKNK
Borge
KKNK 2027
KKNK Programaansoeke
Nuus
EN
Kontak ons